Skip to content

FOSA sê Madlanga-kommissie se verlenging moenie aanspreeklikheid verswak nie [KLANK]

# Forum for South Africa verwelkom die verlenging wat aan die Madlanga-kommissie toegestaan is, maar is bekommerd dat kritieke kwessies en persone steeds uitgelaat kan word as die ondersoek nie sonder vrees of begunstiging uitgebrei is nie. President Cyril Ramaphosa het die sperdatum vir die kommissie se finale verslag tot 16 November uitgestel. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die verlenging moenie ‘n vertraging word wat aanspreeklikheid verswak nie:

ENG TebogoONExtension