Skip to content

VF Plus sê Emfuleni moet drasties optree om verdere staatsfinansiering te verseker [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die besluit van die Nasionale Tesourie om die fondse vir Julie van Emfuleni te weerhou, plaas die munisipaliteit onder erge finansiële druk. Die Tesourie het Emfuleni onder meer opdrag gegee om sy ongewone, ongemagtigde, nuttelose en verkwiste uitgawes teen 30 September vanjaar met ten minste 25-persent te besnoei. Gerda Senekal van die VF Plus sê hulle het die munisipaliteit herhaardelik gewaarsku dat finansiële dissipline herstel en korrupsie en wanbestuur dringend uitgeroei moet word:

AFR SenekalONEmfuleni