# Die DA het die skorsing van Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, as onwettig veroordeel. Die stadsraad het gister tydens ‘n geslote vergadering vir sy skorsing gestem nadat die EFF ‘n klag teen hom gelê het waarin hy van verskeie klagte van wangedrag beskuldig is. Mettler het in geskrewe vertoë beskuldigings teen hom as vals ontken. Die koukusleier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, het die ANC-geleide koalisie en sy vennote van peuter met stemme beskuldig:
DA in Tshwane veroordeel skorsing van stadsbestuurder Mettler [KLANK]
AFR BrinkOnMettlerSuspensionVote