Skip to content

COGTA-voorsitter Mkhize sê Tesourie kan nie voortgaan om swak finansiële bestuur oor te sien nie [KLANK]

# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, sê wetsoortreding kan nie oorgesien word om gemeenskappe teen die uitwerking van swak finansiële bestuur te beskerm nie. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie Julie se befondsing aan 69 munisipaliteite teruggehou het weens finansiële wanbestuur en bestuursmislukkings. Mkhize sê die probleme wat in Tesourie se ingryping weerspieël word, soos onbefondsde begrotings, swak beheer en verkrygings-onreëlmatighede, is dieselfde probleme wat herhaaldelik in ouditkomitees se uitkomste en oorsig-vergaderings geïdentifiseer word:

ENG MkhizeOnMunicipalities