Skip to content

Forum verwelkom Tesourie wat fondse van 69 munisipaliteite terughou [KLANK]

# Activists and Citizens Forum verwelkom die Nasionale Tesourie se besluit om 3,5-miljard-rand se toekennings te weerhou van 69 munisipaliteite vir nie-voldoening. Dis gedoen om groter fiskale dissipline af te dwing, te verseker openbare geld word behoorlik bestuur en munisipaliteite te dwing om ongemagtigde en verkwistende uitgawes te bestry. Woordvoerder Dennis Bloem sê wydverspreide korrupsie en swak bestuur veroorsaak dat basiese dienste nie gelewer word nie, al het inwoners daarvoor betaal:

ENG BloemOnTreasury