# Cosatu in Gauteng sê korrupsie in Tembisa- en ander hospitale in die provinsie het openbare gesondheids-instellings se vermoë verwoes om gehalte-gesondheidsorg te bied. Die vakverbond het wel erkenning gegee aan die oudit op gesondheidsinfrakstruur en ander pogings van die LUR vir Gesondheid, Faith Mazibuko. Provinsiale voorsitter Amos Monyela sê hulle gaan begin met ‘n veldtog om korrupsie te beveg, wat opleiding in etiese gedrag vir alle vakbondverteenwoordigers insluit:
Cosatu sê korrupsie in Gautengse hospitale is skokkend [KLANK]
ENG MonyelaONCorruption