Skip to content

MISA sê Suid-Afrika laat sy kinders in die steek ondanks wette van wêreldgehalte [KLANK]

# Die motorbedryf se personeelvereniging, MISA, het ontsteltenis uitgespreek oor die bevindings van die Menseregtekommissie se verslag oor seksuele geweld by skole. Volgens die verslag is 26-duisend-855 gevalle van kindermishandeling in die 2024/2025-boekjaar aangemeld, waarvan nege-duisend-857 seksuele misbruik was. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê dit ontbloot die toenemende gaping tussen die land se omvattende wetgewing teen kindermishandeling en die werklikheid wat leerders landwyd ervaar:

ENG MajolaONChildren