Skip to content

FOSA bied praktiese oplossing aan Binnelandse Sake oor onwettige immigrasie [KLANK]

# Forum for South Africa sê Suid-Afrika kan nie verdere vertragings bekostig met die afdwing van immigrasiewette en beveiliging van sy grense nie. Binnelandse Sake is bekommerd oor begrotingbeperkings en die tekort aan personeel om doeltreffend op te tree teen onwettige immigrasie. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê hulle kan aan die departement vyf-duisend of meer gedissiplineerde Suid-Afrikaners voorsien wat gewillig is om te help met die afdwing van immigrasie-optrede:

ENG TebogoONImmigration