# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Jack Bloom, vra die Mogale City plaaslike munisipaliteit in Gauteng om die instandhouding van waterinfrastruktuur te verbeter en pogings om onnodige waterverlies weens lekkasies te voorkom, te monitor. Hy het gister ʼn oorsigbesoek aan Dan Pienaarville in Krugersdorp gebring om ʼn waterlek te ondersoek wat al drie jaar lank ʼn probleem is. Bloom sê stukkende infrastruktuur wat nie herstel word nie, het ʼn aansienlike uitwerking op watersekerheid:
Adjunkminister Bloom sê Mogale City moet instandhouding van waterinfrastruktuur verbeter [KLANK]
ENG BloomONStrengthen