# Die vakverbond Cosatu vra dringende ingryping om die krisis aan te spreek by die land se munisipaliteite met finansiële probleme. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie tydelik 13,5-miljard-rand se befondsing aan 69 munisipaliteite weerhou het weens nienakoming. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê hulle erken die noodsaaklikheid om finansiële dissipline by hierdie munisipaliteite in te stel, maar is bekommerd oor die onbeplande gevolge wanneer fondse weerhou word:
Cosatu vra dringende ingryping by munisipaliteite met finansiële probleme [KLANK]
ENG ParksONMunicipalities