# Krieket: Die Internasionale Krieketraad beskuldig Engeland en Wallis se Krieketraad dat hy die teen-korrupsiekode oortree het nadat hy verlede maand beeldmateriaal gedeel het van kaptein Ben Stokes se uittree-toespraak in die kleedkamer. Die beeldmateriaal van die 35-jarige Stokes is met uitsaaiers en op sosiale media gedeel kort voor rustyd in die derde toets teen Nieu-Seeland by Trent Bridge. Die IKK sê die video se uitsending in die middel van ʼn wedstryd, oortree standaarde vir spelers en wedstryd-beamptes se areas by internasionale wedstryde.
Krieket: Internasionale Krieketraad beskuldig Engeland dat hy teen-korrupsiekode oortree het