Skip to content

“ATM” wil hê Openbare Beskermer moet aan Parlement verslag doen oor die Senzo Mchunu-ondersoek [KLANK]

# Die African Transformation Movement sê hy wil hê die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, moet aan die Parlement verslag doen oor haar gesloer met die klag teen die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu. Die Nasionale Kommissaris van Polisie in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het Mchunu beskuldig van onder meer politieke inmenging in misdaadondersoeke en sy aandeel in die ontbinding van die Taakspan vir Politieke Moorde. Die woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê Gcaleka het na ‘n jaar nog geen terugvoer gegee nie:

ENG NtshonaOnPublicProtector