Skip to content

Gesondheidsdepartement bekommerd oor aansoekers wat plattelandse plasings weier [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid sê hulle het vanjaar se halfjaar- mediese internskap en gemeenskapsdiensplasingsiklus suksesvol voltooi, met alle kwalifiserende Suid-Afrikaanse burgers en permanente inwoners wat in befondsde poste geplaas is. Meer as 600 gesondheidsorgpersoneel is landwyd aan fasiliteite toegeken. Foster Mohale van die Departement sê 77 aansoekers het hul plasings van die hand gewys, met baie wat onwillig is om in plattelandse en onderbediende gemeenskappe te werk:

ENG MohaleOnInternship