Skip to content

DA kritiseer Gautengse regering oor vertragings met skuif van skool vir spesiale behoeftes [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê honderde leerders by die Ezibeleni Skool vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes in Katlehong woon steeds klasse by op onveilige dolomitiese grond, ten spyte van jare se waarskuwings. Die party doen ‘n beroep op die Provinsiale Onderwysdepartement om die skool dringend te skuif. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê geboue wat deurlopend verswak, met sinkgatrisiko’s en vakante poste vir ondersteuningspersoneel plaas kwesbare leerders in gevaar:

AFR EngelbrechtOnSpecialSchool