# Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, wat ná ‘n ampsklag uit haar pos verwyder is, sê sy sal die Regspraktykraad se hofaansoek teenstaan om haar van die rol van advokate te skrap. Die raad verwys na Mkhwebane se oneerlikheid, onbevoegdheid en vooroordeel in sy aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria. Sy het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika die skuif as polities gemotiveerd en ongegrond beskryf en voer aan sy word herhaaldelik vir dieselfde kwessies gestraf:
Mkhwebane staan poging teen om haar van rol te skrap [KLANK]
ENG-MkhwebaneOnLPC