# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot die bou van ʼn deelnemende, toeganklike en inwoner-gesentreerde plaaslike regering wat dienste regstreeks na gemeenskappe bring. Die metro het gister ʼn nuwe Klantetesorg-vragmotor bekendgestel as deel van ʼn program om kliëntediens en basiese dienslewering te verbeter. Die burgemeester Nasiphi Moya sê die vragmotor sal deur Tshwane reis en inwoners in afgeleë gemeenskappe toegang gee tot ʼn reeks munisipale dienste:
Tshwane se nuwe Klantediens-vragmotor bring dienste na gemeenskappe [KLANK]
ENG MoyaONCommunities