# Die GOOD-party sê die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, se bevinding toon die DA-geleide Kaapstad lewer swak dienste in gebiede waar mense van kleur bly. Volgens die Openbare Beskermer se ondersoek versuim die stad wat munisipale dienste, behuising, sanitasie en riool-infrastruktuur in Langa en Khayelitsha betref. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Gcaleka se bevinding dra besondere maatskaplike gewig in ʼn hoogs gepolitiseerde land:
GOOD-party sê Kaapstad lewer nie basiese munisipale dienste in gemeenskappe nie [KLANK]
ENG HerronONMunicipalServices