Skip to content

DA nader hof oor Tshwane-onderburgemeester se boete vir gedragskode-oortreding [KLANK]

# Die DA het dokumente by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die Tshwane-raad se besluit te hersien, om die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, te beboet. Daar is bevind hy het raadslede se gedragskode oortree deur nie wettig sy finansiële belange by Triotic Protection Services te verklaar nie. Die maatskappy het ʼn kontrak vir veiligheidsdienste by Tshwane. Cilliers Brink van die DA sê die raad se besluit ondermyn die integriteit van plaaslike regering:

AFR BrinkONDeputyMayor