Skip to content

Staatsdiensvakbond vra Ramaphosa om Madlanga-kommissie se sperdatum uit te stel [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra president Cyril Ramaphosa om dringend die Madlanga-kommissie se sperdatum uit te stel. Daar is minder as ʼn maand oor voor die verrigtinge gestaak word, en die kommissie onderhandel met die Presidensie oor uitstel. Woordvoerder Claude Naicker sê uitstel sal die kommissie tyd gee om alle toepaslike getuienis uit die Polisiediens en Korrektiewe Dienste aan te hoor, en sal verseker dat alle geloofwaardige bewerings ondersoek word:

ENG NaickerONMadlanga