# Die Stad Kaapstad sê hy is bemoedig deur die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, se erkenning dat dit moeilik is om gratis dienste te lewer sonder voldoende ondersteuning van die nasionale regering. Gcaleka het bevind die Stad Kaapstad het van sy kwesbaarste gemeenskappe in die steek gelaat deur nie basiese munisipale dienste te verskaf nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die metro is reeds besig om die ingewikkelde uitdagings van informele en onwettige besetting te hanteer:
Stad Kaapstad sê hy hanteer ingewikkelde uitdagings wat informele en onwettige besetting betref [KLANK]
ENG BadroodienONImprovesServices