# Die ANC in die Groter Johannesburg-streek sê die Openbare Beskermer se verslag oor regering- en diensleweringsmislukkings in die Stad Kaapstad, verwoes die sorgvuldig vervaardigde mite dat die DA beter regeer. Advokaat Kholeka Gcaleka van die Openbare Beskermer het bevind die metro het versuim om basiese munisipale dienste aan inwoners van Langa en Khayelitsha te verskaf, en sê dit kom neer op wanadministrasie en onbehoorlike vooroordeel. ANC-woordvoerder, Mantombi Nkosi, sê die verslag ontbloot die werklikheid agter jare se politieke propaganda:
ANC sê Openbare Beskermer se verslag oor Kaapstad ontbloot jare se politieke propaganda [KLANK]
ENG NkosiOnPPCapeTownReport