# President Donald Trump van Amerika het weereens die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie gekritiseer omdat die organisasie Amerika nie met sy oorlog teen Iran help nie. Hy woon tans NAVO se jaarlikse beraad in Ankara, Turkye, by. Hy dreig om Amerikaanse soldate aan Europa te onttrek. Dis die tweede jaar dat Amerika eis dat NAVO-bondgenote hul verdedigings-besteding tot vyf-persent van hulle bruto-binnelandse produk verhoog. Trump sê hy is baie teleurgesteld in NAVO:
Trump kritiseer NAVO en dreig om Amerikaanse soldate aan Europa te onttrek [KLANK]
ENG TrumpOnNATO