# Die Madlanga-kommissie het gehoor hoe die polisie-offisier Feroz Khan parlementêre vrae vir die EFF-leier Julius Malema opgestel het. Getuienisleier Michael Chaskalson sê Khan het dit deur die sakeman Mohammed Sayed gestuur, met die doel om die geloofwaardigheid van die voormalige inspekteur-generaal van Inligting, Setlhomamaru Dintwe, te betwis. Vrae was ook gemik op die oudminister van Polisie, Bheki Cele, oor skakels met die veroordeelde dwelmhandelaar Timmy Marimuthu. Chaskelson het die vrae voorgelees:
Khan het na bewering gehelp om parlementêre vrae vir Malema op te stel [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnQuestionsREG