# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Departement van Binnelandse Sake se plan om immigrasie-afdwinging te versterk deur ‘n bykomende 301 immigrasie-amptenare te werf. Die toename van 868- tot een-duisend-169 amptenare sal die afdwingingsvermoë met 35-persent verbeter. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê dis ‘n hupstoot vir die departement en ‘n verligting vir oorwerkte personeel:
Cosatu verwelkom Binnelandse Sake se beplande toename in immigrasie-amptenare [KLANK]
ENG ParksONImmigrationOfficers