# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, is verheug dat die Departement van Basiese Onderwys se 2018-projek om put-toilette by skole te vervang, uiteindelik afgehandel is. Drie-duisend-372 skole wat in die 2018-oudit geïdentifiseer is, het nou veilige en behoorlike sanitasiegeriewe waaruit meer as drie-miljoen leerders voordeel trek. Makaneta sê hierdie prestasie wys wat bereik kan word as kinders se welstand voorkeur kry:
Onderwysaktivis verwelkom afhandeling van 2018-projek om puttoilette te vervang [KLANK]
ENG MakanetaONPitToilets