# President Cyril Ramaphosa sê hy is tevrede met die Madlanga-kommissie se werk wat ʼn belangrike stap is na blywende hervorming in die polisie. Die kommissie is aangestel nadat KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ʼn jaar gelede ʼn mediakonferensie gehou en vermeende korrupsie in die land se strafregstelsel blootgelê het. Ramaphosa het gister by ʼn geleentheid in die Oos-Kaap gesê hy sal enige versoek van die kommissie om die sperdatum uit te stel, oorweeg:
Ramaphosa sê hy is bereid om die Madlanga-kommissie se sperdatum uit te stel [KLANK]
ENG RamaphosaOnMadlangaCommission