# ‘n Getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Adila Hassim, sê die senior Misdaadintelligensie-beampte Feroz Khan het bereidwilligheid getoon om ‘n teenmaatreël in te stel teen die joernalis van Daily Maverick, Marianne Thamm, wat kommer veroorsaak oor moontlike intimidasie. Sy sê dit regverdig ‘n ondersoek, insluitend of enige stappe gedoen is ná die beweerde inbraak by haar huis. Hassim waarsku die gebruik van intelligensie-hulpbronne teen joernaliste ondermyn mediavryheid en verantwoordbaarheid:
Hassim vra ondersoek na inbraak by joernalis Thamm se huis [KLANK]
ENG-HassimOnInvestigations