Skip to content

Krieket: Engeland se vroue-kaptein Sciver-Brunt verwerp uittree-gerugte [KLANK]

# Krieket: Die kaptein van Engeland se vrouespan, Nat Sciver-Brunt, ontken dat sy oorweeg om uit te tree en wil steeds in groot toernooie speel. Australië het Engeland gister op Lord’s met sewe paaltjies verslaan om die T20-Wêreldbekertoernooi ‘n rekord sewende keer te wen. Die 33-jarige Sciver-Brunt, wat die hele toernooi met ‘n kuitspierbesering gesukkel het, sê die nederlaag is moeilik om te aanvaar, maar sy is uiters trots op hulle vertoning:

ENG BruntOnPerformance