# Nege-en-twintig ongedokumenteerde buitelandse burgers is gister in Olievenhoutbosch in hegtenis geneem. Hulle is ingevolge die Immigrasiewet deur beamptes van Tshwane-metropolisie gearresteer tydens ‘n gesamentlike optrede deur die polisie en ander belanghebbendes, nadat bevind is hulle is onwettig in die land. Metropolisiewoordvoerder Puleng Motholo sê die diens bly vasberade om die oppergesag van die reg te handhaaf en die veiligheid en sekuriteit van alle individue binne sy regsgebied te handhaaf:
Tshwane-metropolisie arresteer 29 ongedokumenteerde buitelandse burgers in Olievenhoutbosch [KLANK]
ENG MotholoONUndocumentend