# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het ‘n verdagte gearresteer vir die diefstal van edelgesteentes ter waarde van net minder as 15-miljoen-rand uit ‘n privaat woning in Killarney, Johannesburg in 2023. Opod-woordvoerder Lizzy Suping sê die polisie was Vrydagaand op die spoor van twee verdagtes wat hulle nie kon vastrek nie. Sy sê die ses verdagtes sluit in beamptes van die Ekurhuleni-metropolisie, Gauteng-verkeerspolisie, Johannesburg-metropolisie en ‘n sakeman wat hom as ‘n polisiebeamptes voorgedoen het. Hulle het die eiendom sonder lasbrief betree en die edelgesteentes gesteel:
OPOD arresteer verdagte in Johannesburg betrek by diefstal van edelgesteentes ter waarde van nagenoeg R15-miljoen [KLANK]
ENG SupingONTheft