# Die Activists and Citizens Forum het die Madlanga-kommissie geprys vir die voortsetting van sy werk sonder die polisie se misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan. Khan het lewensgevaarlike interne beserings opgedoen toe hy verlede week in Houghton, Johannesburg, geskiet is. Forumwoordvoerder, Dennis Bloem, sê bewyse van Khan se toestelle, wat deur bewysleier Adila Hassim vir die Kommissie beskikbaar gestel is, veroorsaak waarskynlik slapelose nagte vir Khan en sy vriende. Hy sê met vooraanstaande politici wat daarby betrek word, kan meer skokke verwag word:
Forum prys Madlanga-kommissie vir die voortsetting van werk sonder Khan [KLANK]
ENG BloemONKhan