# Die KwaZulu-Natalse premier, Thami Ntuli, sê die dood van Ntuthuko Mahlaba laat ‘n leemte wat diep gevoel sal word deur die regering, Provinsiale Wetgewer en breër gemeenskap. Die 44-jarige is Saterdagoggend deur ‘n voertuig doodgery terwyl hy in Newcastle gedraf het. Regeringswoordvoerder, Lindelani Mbatha, sê Mahlaba het met onderskeiding gedien as ‘n lid van die Provinsiale Wetgewer, waar hy ook die belangrike verantwoordelikheid van Voorsitter van Komitees gehad het.
Premier Ntuli bedroef oor heengaan van Ntuthuko Mahlaba [KLANK]
ENG MbathaONMahlaba