Skip to content

Busvereniging vra regering om werklose jeug te gebruik om te help met repatriasieproses [KLANK]

# Die African Unite Borders Bus Trucks Association het die regering veroordeel vir die gebruik van duur tenders vir die repatriasie van Malawiese en Zimbabwiese landsburgers. Die voorsitter van die vereniging, Mukhwathi Phumudzo, sê die regering moet die geld gebruik om werklose jongmense aan te stel om met die proses te help. Hy eis ‘n indringende ondersoek en georganiseerde koördinering om die vervoer van ongedokumenteerde migrante van KwaZulu-Natal, Gauteng en die Wes-Kaap na die Musina-grenspos te hanteer:

ENG PhumudzoONRepatriation