# Die adjunkminister vir Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, het Suid-Afrika se eerste Nasionale Wetenskapmaand amptelik bekendgestel by die Vaal Universiteit van Tegnologie in Sebokeng. Dit is die begin van ‘n maand lange nasionale program wat Nasionale Wetenskapweek vervang as die land se vlagskip-wetenskapbetrokkenheidsinisiatief. Die adjunkminister sê die program is daarop gemik om wetenskaplike geletterdheid te bevorder, innovasie te inspireer en groter openbare deelname aan wetenskap en tegnologie aan te moedig:
Adjunkminister Gina stel Suid-Afrika se eerste Nasionale Wetenskapmaand bekend [KLANK]
ENG GinaONScienceMonth