# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika, GIWUSA, eis ‘n onmiddellike ondersoek na die doel en befondsing van oudpresident Jacob Zuma se besoek aan Indië. GIWUSA-president, Mametlwe Sebei, sê die ondersoek moet insluit of die reis fondsinsameling vir die MK-party behels het en of enige staatshulpbronne of diplomatieke kanale onbehoorlik gebruik is. Hy sê die hereniging tussen Zuma en die voortvlugtige Ajay Gupta is ‘n regstreekse aanval op die voortdurende pogings om staatsinstellings te bevry van die verwoestende web van korrupsie:
GIWUSA eis ‘n onmiddellike ondersoek na doel en befondsing van Jacob Zuma se besoek aan Indië [KLANK]
ENG SebeiONZuma