Skip to content

GIWUSA veroordeel onthullings van staatskaping en korporatiewe invloed in DA [KLANK]

# GIWUSA is bekommerd ná onlangse onthullings rakende die DA en sy senior leierskap. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die inligting betrek Tony Leon, met bewerings van staatskaping en die misbruik van ‘n openbare amp om sakebelange te bevorder wat genoem word. Hy versoek ‘n onmiddellike, onbelemmerde ondersoek na hierdie diep kommerwekkende bewerings om te bepaal tot watter mate staatsbronne misbruik is tot voordeel van individue wat met die DA verbind word:

ENG SebeiONStateCapture