Skip to content

Siyafana Sonke sê regering voldoen nie aan wettige verpligtinge nie [KLANK]

# Siyafana Sonke Action Campaign sê die Suid-Afrikaanse regering versuim om alle gedokumenteerde vlugtelinge en migrante te beskerm, aangesien toenemende xenofobiese geweld, gedwonge verskuiwings, ontworteling en intimidasie in Suid-Afrika voortduur. Julie Eccles van die organisasie sê die regering is verplig om voorsiening te maak vir die veiligheid van gedokumenteerde vlugtelinge en migrante, en om humanitêre hulp aan die slagoffers te verskaf:

AFR EcclesONObligations