Skip to content

Mashatile sê Suid-Afrika pak uitdagings van de-industrialisering aan [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika se nywerheidslandskap word toenemend gekenmerk deur buitelandse ondernemings wat plaaslike nywerheidsmaatskappye oorneem. Hy erken hierdie beleggings bring wel noodsaaklike kapitaal en gevorderde tegnologie, maar waarsku die neiging wek kommer oor moontlike de-industrialisering en die afname in plaaslike eienaarskap. Mashatile sê Suid-Afrika pak die uitdagings van de-industrialisering aan deur ‘n staatsgeleide strategie wat die behoefte beklemtoon om ‘n balans te vind tussen buitelandse beleggings en sterk beskerming van plaaslike belange.

ENG MashatileONChallenges