# Die GOOD-party in Kaapstad sê die onlangse Tafelberg-uitspraak het herbevestig dat betekenisvolle openbare deelname meer behels as ‘n blote formaliteit oor openbare grond. Die party-lid, Sandra Dickson sê inwoners moet ‘n werklike geleentheid hê om gehoor te word voordat besluite in wese afgehandel word. Sy sê openbare grond moet tot voordeel van die publiek aangewend word en voeg by gemeenskappe is nie gekant teen behuising nie, maar is wel gekant teen uitsluiting tydens besluitneming:
GOOD bepleit ware openbare deelname met verkoop van openbare grond in Kaapstad
ENG DicksonONLandDisposals