Skip to content

SAFTU veroordeel minister van Finansies se verwerping van ‘n welvaartsbelasting [KLANK]

# SAFTU is teleurgesteld en veroordeel die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se openlike verwerping van ‘n welvaartsbelasting vir Suid-Afrika. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê die minister se standpunt strook met die pro-ryk fiskale houding wat jare reeds kenmerkend is in die regering en die Nasionale Tesourie. Sy sê die federasie het deurgaans aangevoer Suid-Afrika benodig ‘n progressiewe welvaartsbelasting:

ENG DyaniONWealthTax