Skip to content

ActionSA vra Parlement om DA-ministers te dagvaar oor bewerings rakende Resolve Communications [KLANK]

# ActionSA het die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, en die voorsitters van portefeuljekomitees wat toesig hou oor departemente gelei deur DA-ministers of adjunkministers, gevra vir ‘n dringende ondersoek na ernstige bewerings oor Resolve Communications se toegang tot lede van die uitvoerende gesag. Woordvoerder Leato Ngobeni sê bewerings van die voormalige DA-leier John Steenhuisen en oudminister Dion George toon dit strek verder as enkele ontmoetings en regverdig ‘n omvattende parlementêre ondersoek:

ENG NgobeniOnDAMinisters