# Die Madlanga-kommissie sê hy sal geen spesiale voorwaardes bekend maak vir die getuienis van die vermeende misdaadleier, Vusimuzi “Cat” Matlala, volgende Dinsdag nie. Hy word daarvan beskuldig dat hy ‘n misdaadsindikaat bedryf het wat verhoudings met senior polisiebeamptes en persone met politieke invloed aangegaan het om ondersoeke te beïnvloed, staatskontrakte te bekom en wetstoepassingsoperasies te ondermyn. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê Matlala se saak is ingewikkeld:
Madlanga-kommissie sê Vusimuzi “Cat” Matlala is belangrik in sy ondersoeke [KLANK]
ENG MichaelsOnMatala