# Die ANC sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die Parlement se artikel 89-ondersoek na president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak moet deur bewyse en ‘n behoorlike regsproses gelei word. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê die ANC glo die proses moet nie oorhaastig gedoen word nie, en vra die Nasionale Vergadering om te wag vir die hofuitspraak in September voor hy voortgaan. Mbalula sê enige ondersoek moet staatmaak op getoetste bewyse wat onder eed aangebied word om die integriteit van die grondwetlike proses te beskerm:
Mbalula vra bewysgebaseerde artikel 89-ondersoek na Ramaphosa [KLANK]
ENG MbalulaOnSection89