# Die Vereniging van Staatsamptenare is woedend oor die Raad vir Mediese Skemas se besluit om nie die voorstel van die Mediese Skema vir Staatsamptenare goed te keur nie. GEMS wou die gemiddelde bydraeverhoging van 9,5- tot 7,5-persent verminder. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê hul is veral ontsteld oor GEMS se verklaring dat hulle steeds daartoe verbind is om bekostigbaarheid te bevorder en die finansiële las op lede te verlig:
Staatsamptenare woedend oor GEMS se bydraeverhogings-besluit [KLANK]
ENG NaickeONCommunication