# Pikitup in Johannesburg sê ‘n betoging deur tydelike werkers vererger die vullisverwyderingsdiens se agterstande, wat reeds in sommige gebiede ervaar is weens Dinsdag se betogings teen onwettige immigrante. Die werkers, wat aan Pikitup se Fleet Ad-Hoc Service Providers gekontrakteer is, eis voltydse indiensneming. Pikitip se woordvoerder, Anthony Selepe, sê vullisverwydering sal moontlik nie volgens skedule voltooi word nie:
Pikitup-vullisverwyderingsdiens ontwrig deur tydelike werkers se betoging [KLANK]
ENG SelepeONCasualWorkers