Skip to content

Tshwane gee riglyne oor sy bou-aansoekproses [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot ʼn deursigtige, doeltreffende en wettige proses om bouplanne goed te keur en die gehalte van eiendomsontwikkeling te ondersteun. Die metro het riglyne oor sy bou-aansoekproses uitgereik. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê alle aansoekers moet die nodige dokumente voorberei, tyd toelaat vir oorplasing na die betrokke departemente vir insette of kommentaar, en die finale evaluering, beoordeling en beslissing:

ENG MabotsaONProcess