Skip to content

Sestien mense sterf in busongeluk naby Touwsrivier in Wes-Kaap [KLANK]

# Sestien mense is dood in ‘n busongeluk wat vanoggend op die N1 naby Touwsrivier in die Wes-Kaap plaasgevind het, en twee mense is ernstig beseer. Die Departement van Mobiliteit se woordvoerder, Maxine Bezuidenhout, sê die bus was die enigste voertuig betrokke en het vermoedelik omgeslaan. Sy sê daar was 73 passasiers op die bus, almal Suid-Afrikaners:

ENG BezuidenhoutONCrash