# Die DA vra dat die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Regulering van die Privaat Sekerheidsbedryf en die Wysigingswet op die Beheer van Vuurwapens heroorweeg word. Dit sal bykomende vereistes op verskaffers van privaat sekerheid plaas oor die uitreiking, dra, berging en gebruik van vuurwapens. DA-woordvoerder Ian Cameron sê die wetgewing oor vuurwapenbeheer fokus op wettige vuurwapeneienaars en nie misdadigers nie, en die wysigings kan dalk bestaande vuurwapen-beheermaatreëls dupliseer:
DA sê voorgestelde wysigings aan regulasies vir vuurwapens en privaat sekerheid moet onttrek word [KLANK]
AFR CameronONPSIRARegulation