# Sokker: Die Bafana Bafana-groep wat geskiedenis gemaak het op die Wêreldbekertoernooi, het vanoggend ‘n helde-ontvangs gekry met hul aankoms op die OR Tambo-internasionale lughawe in Gauteng. Bafana het wel Sondag in die ronde van 32 1-0 teen Kanada verloor, maar dit was die eerste keer in Suid-Afrika se geskiedenis dat die nasionale span ʼn Wêreldbeker-uitklopfase bereik. Afrigter Hugo Broos sê die span het wonderlike ondersteuning van Suid-Afrikaners ontvang:
Sokker: Heldeontvangs vir Bafana Bafana na geskiedkundige Wêreldbeker-veldtog [KLANK]
ENG BroosOnSupport