Skip to content

Cosatu bekommerd oor moontlike gevolge van kabinetsveranderinge [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu is bekommerd oor die moontlike gevolge van die veranderinge wat president Cyril Ramaphosa aan die regering van nasionale eenheid se uitvoerende bestuur gemaak het. Dis grootliks gedoen op versoek van die DA-leier, Geordin Hill-Lewis. Matthew Parks van Cosatu sê die aanstelling van Dina Pule as minister van Maatskaplike Ontwikkeling is uiters kommerwekkend gesien in die lig van die donker wolk waaronder sy voorheen as minister verwyder is:

ENG ParksONCabinetReshuffle